Tuis Anderland Troues Funksies Dienste Gallery FAQ Kontak ons
 

Anderland is geleë aan die oewer van die Mooirivier, 13km buite Potchefstroom.

Hier ervaar mense rus en vrede en die natuurlike waterstroom wat deur die groot uitgestrekte tuin vloei en die 150- jaaroue bome maak gewis ‘n “anderland.”

Die gotiese kapel met sy kloostertuin herinner aan ‘n plek iewers in die engelse platteland. Anderland is die ideale romantiese plek om jou troudag onvergeetlik te maak.

 
Design and Hosting by Polar Design Solution