 |
Anderland bied die volgende vir troues: |
 |
Die beplanning en koördinering van troues. |
 |
Maklik geteerde toegangsroete tot by venue. |
 |
‘n Gotiese Kapel met houtkerkbanke wat bykans
200 jaar oud is en ‘n houtplafon met kerslig kanderlare. |
 |
‘n Kloostertuin met ‘n spuitfontein waar gaste na die
diens ‘n rustige verwelkomingsdrankies kan geniet. |
 |
‘n Volledige gelisensieërde kroeg. |
 |
‘n Aparte opskeparea met ‘n kaggel |
 |
Onthaalsaal met kaggels en dansbaan wat 200
gaste gemaklik kan akkommodeer. |
 |
Netjiese, skoon toiletgeriewe wat ook gereeld
Skoongehou word tydens die funksie. |
 |
Pragtige tuine met natuurlike waterstroom en
reusagtige bome. (Ideaal vir onvergeetlike fotos) |
 |
Net een troue word per dag hanteer wat persoonlike professionele diens verseker. |