 |
Ons bied: |
 |
Die koördinering en beplanning van die troue of funksie. |
 |
Spyseniering wat van ‘n uitsonderlike hoë standaard is. |
 |
Die verskaffing van tuisgemaakte vingerhappies na die diens in die kloostertuin (teen addisionele koste) |
 |
‘n Volledig gelisensiëerde kroeg met kroegmanne |
 |
Doen van alle blomme en ruikers. |
 |
Dek van tafels (waarby tafeldoeke en lapservette, alle
eetgerei, breekware en glase ingesluit is), asook die afdek en opruiming van die lokaal. |
 |
Alle tafels en stoele is ingesluit by die verhuring van die
fasiliteite. |
 |
‘n Motorwag word verskaf. |